Jennifer Grey

Jennifer Grey
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 26 Maart 1960 (1960-03-26)
Manhattan, New York, New York, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1979–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jennifer Grey (gebore 26 Maart 1960) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Red Dawn (1984), Ferris Bueller's Day Off (1986), Dirty Dancing (1987), en The Wind Rises (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy